IT LEERLING PROGRAMMEERDER

Full Time 2 weeks ago Ladybrand, South Africa

Employment Information

Kern doel van die pos:

Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die Groep.

Minimum Vereistes:

  • ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Uitstekende Rekenaarvaardighede.
  • Syfervaardig.
  • Goeie organisatoriese vermoëns.
  • Moet onder druk kan funksioneer.
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf.
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk.
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels.
  • Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en Groep.
  • Byhou van administrasie.
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy