This Position is Closed

Trainee Accountant/Bookkeeper

Sorry, this position is no longer available. The job posting has expired and we are not accepting new applications at this time.

Looking for other opportunities? Check out our current job openings to find your next career opportunity.

Job Details

Sleutelverantwoordelikhede

  • Verwerking van boekhouding tot en met proefbalans.
  • Berekening en indiening van BTW-opgawes.
  • Berekening en indiening van maatskappyvoorlopige belasting en inkomstebelasting.
  • Opstel van jaarlikse finansiële state en voorbereiding van werkspapiere.
  • Berekening en indiening van persoonlike inkomstebelasting.
  • Hantering van SARS-hersienings, oudits en belastinggeskille.
  • Handhawing van akkurate finansiële rekords en nakoming van rekeningkundige prosedures en belastingwetgewing.

Vereistes

  • 'n Kwalifikasie in Rekeningkunde, Boekhouding of 'n verwante rigting (voltooi of tans besig om te studeer).
  • Goeie syfervaardighede en sterk aandag aan detail.
  • Bereidwilligheid om te leer en professioneel te ontwikkel.
  • Goeie rekenaarvaardighede, veral in Microsoft Excel.
  • Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Aangesien ons kliëntebasis hoofsaaklik Afrikaanssprekend is, moet kandidate Afrikaans vlot kan praat.
About the Company
Pro-Match Recruitment

View Company Profile
Wakanda Jobs - Find All Jobs

New Things Will Always
Update Regularly

Wakanda Jobs - Find All Jobs
Your experience on this site will be improved by allowing cookies Cookie Policy